I tried to recall the rhyme our bodies made As we laid under the setting moon And you hummed the tune Of an old cartoon Your whispers made me weak Your words set me free Under a star-filled canopy Love appeared to me In the shade of a tree The poetry in our sighs Could’ve [...]
I wanted to love you But I didn’t know how Or when or where To start. I couldn’t find a space Between the abrasions on your heart On which to lay my head. I tread softly between The tearing tissue As you bled. But I couldn’t find a place To build my happiness From your [...]
My onderklere lê versprei ‘n Weerkaatsing van my Twee g-strings in die cubby-hole ‘n Push-up in my handsak Daars ‘n pantie oor die spiëlkas En ‘n sykous opgevromel in my agterste broeksak Waar is ek veronderstel om jou tussen in te vind?
Jy laat my dink aan fynbos en heuning Ek voel jou rustigheid in my spiere se spanning In die spasies tussen my kinderdae En die masker wat ek deesdae dra Skenk jy vir my ‘n kussing Daars ‘n sagte plek in die holte van jou nek Waar my trane versamel en verdamp Jou woorde weef [...]
I didn’t mean To weep into your tea I just wanted a piece of me Inside you I not quite sure why I cried into your stir-fry Maybe it was dry And needed salt It’s not my fault I didn’t mean to wail Into your ice-cream And share my dreams With a frozen milk dessert [...]
Die skok veroorsaak Dat ek jou skielike skuld erkenning in asem En agter my tande betrap En tussen my wange vasvang Ek het mos vroeg geleer Om die tekens te ignoreer En jou leuens te glo Ek was vir te lank geneig Om an jou valsheid soos ‘n stokkielekker te suig Jou bloeiende, blootstellende geheim [...]
My skin still retains the heat of your breath As you recited Macbeth Into my hair It’s not fair That all I am is the vibration of your words Against my breast as you confessed And now your sudden escape from our life is causing dischord Your side of the bed still remembers your shape [...]
Jy lat my dink an fynbos en heuning Ek voel jou in my spiere se spanning. In die spasies tussen my kinderdae En die masker wat ek deesdae dra Skenk jy vir my ‘n kussing ### Geen storie uit my hede Sal so vassit in my verlede Soos daai onverwagte toneel Toe ek en jy [...]
Daar’s ‘n eindelose stilte Wat tussen ons bestaan Dis so droog soos ‘n woestyn En so nat soos die oseaan Dis so klein soos ons drome En so groot soos die maan ‘n Ruimte sonder klank Word tussen ons geraam Ek sien dit in jou oë Jy herken dit in my treë Ek ruik dit [...]